Malema making a career choice

The famous wood work cabinet rears its head one more time.

image 78 Malema making a career choice

Twitter Digg Delicious Stumbleupon Technorati Facebook Email

104 Responses to “Malema making a career choice”

  1. Ek Kan nie glo wat ek hier Lees nie.. Ek kon nooit verstaan hoekom daar so Groot probleem was tussen wit en Swart ni? Maar wat ek hier Lees, Dit is Regtig n klomp Kak.. Hoekom kan Ons nie eerder (as ons moet verdeel) die Barbaarse Mense probeer skei van di mense wat in beskawing hoort, skrei ni? IK word nie bepaal der mens se vel kleur ni.. Ek het tussen Rasistiese Vriende Groot Geword en in plaas daarvan om sos n Bobejaan te doen wat hulle doen het ek eerder gan probeer ytvind hoekom hulle so voel, Dit moes iewers by een Wit mense begin het wat di ander opgestook het selfde as by di ander Rasse.. Onthou Mense dar is ni net 2 rasse in di land nie.. Daar is rasistiese Indiers, Kaapenaars, Engelse tot Chinese, Japanese Jy noem dit.. Hoekom klem julle op Wit en Swart? Nie dat ek n probleem met enige ander ras het ni maar terwyl wit en swart sos kleuterskool kinders baklei or di sandput word die land oorgevat deur ander.. Ons is n oop teiken vir ander lande.. Maar wat tel My se nou.. Een wit mens.. Skei die Gemors van die Beskawing, dan kan wit en swart saam oor di weg kom want nie almal wil jou kap met n panga ni.. Dit is steriotipering ek weet..

    My Perspektief Oor ander Ras Mense het verandr toe ons in KZN kom bly het.. So as Jy jouself sien as n ‘Rasis’ doen jouself n guns en Leer iemand ken van di ander ras wat jy tog so ‘haat’ (en julle kan se ek haat dai en dai ma j noem jouself n christen in diesele asem, Dondrse Boom Brein Idiote) Hoe weet jy dat j iemand haat as jy niks van hulle ken nie? Hoe weet jy dat jy nie hou van Hamburgers, as jy nog ni een geEet het nie? Kom Ons verander Rasisme in Domsisme in.. Haat Dom mense en Help hulle eerder Reg want hulle gan Jou Dood Veroorsaak! Of iemand Naby jou Sin! Die sinnelose Ding het my lewenslange droom om n veg vlienier te word vir ons Land.. Om die mense te Beskerm.. Maar daar is reguit vir my Gese ek is die vekere Vel Kleur, Ek was Kwaad, Ja.. Maar toe dink ek hoekom? Hoekom is ek kwaad as dit die tipe Mense is wat ek wil Beskerm? Hoekom wil ek My Lewe in gevaar stel Vir iemand wat dieselfde oor my voel as my vyand? Malema Gan nie die Booskap lees nie 10 teen 1 ma dit pla my nie.. Malema, Sudam, Eugene tereblanche.. Noem net die name in di vekere sin en Jy veroorsaak konflik.. Hoekom die mense beskerm wat Jou gesin se lewe in gevaar stel? Op di Ou einde ontaard hierdie mense in n Hitler Figuur.. ? Die Mense Stook ander mense op nie vir hulle veiligheid nie maar vir hulle eie Selfsugtige redes, Geld? Roem? Is hulle kwaad oor wat iemand van daardie ras gedoen het van tevore en wil hulle terug kry deur mense van dieselfde ras leed aan te doen? Dis fokn vertraag! Maak my so kwaad! Jys Donders Stupid..! As daardie Persoon So Iets kon doen om jou hom te laat haat sos familie of n vriend gemoor of leed an gedoen het dink j regtig hy voel n….. Veer…. Vir ander mense? Dom en onbeskaafte Mense Hoort in weg gooi gebiede, Laat daar weer Apartheid kom MAAR Luister eers.. Nie tussen rasse nie ma tussen mense met lae morele en Beskawing.. Laat die Nie rasiste oorlog voer teen di rasiste.. Op di Ou einde sal Ons nie eers n vinger hoef te Lig nie.. As daar n oorlog moet wees..

  2. Greetings!Very useful advice in this particular post!
    It’s the little changes that produce the largest changes.
    Thanks a lot for sharing!

    my web page Nike Air Max Tn Mujeres Beige-Gris/Rosa 075
    Barato Outlet [http://www.Securestrat.com]

  3. You cann get seem foriegn parrticipate in enthusiasts from
    on-line internet sites also in any number based on your preferences.
    Miss Azalea wore cascading blonde locks and completed her luscious lips while
    posing just like a model for her Instagram followers.
    He underwent secondary questioning for his open criminal cases, including his egg-throwing incident involving his neighbor,
    his misdemeanor assault case in Toronto and his Miami DUI arrest.

  4. We stumbled over here from a different page and thought I might as well check things out.
    I like what I see so now i’m following you. Look forward to checking out
    your web page repeatedly.